Lizzy
0
  • Candidate:                Elizabeth
  • Address:                    Orangefarm
  • Birth date:                1972-11-10
  • ID Number:              721110****
  • Languages:               English, Afrikaans-Zulu
  • Health:                      Good
  • Marital status:         Single
  • Dependents: ages : 27 & guardian to a 13 years old

 

  • Availability & Salary Requirement
  • Monday – Friday
  • Live in
  • Salary R4500.00

 

Education

  • Grade 12
  • Cooking Course

 

Career History:

Live in Domestic worker/Nanny/Home Cooking Chef Vanderbijlpark

  • Period:                                       2005-2015
  • Position:                                   Nanny Housekeeper Cook
  • Working Hours:                    Monday – Sunday went home every second weekend
  • Reason for termination:    Relocate to Cape Town
  • Ages of children:                   From new born to older kids
  • Salary:                                       R 4500.00

 

Duties:

  • Childminding:
  • Duties: Look after the children after school, play with them.
  • Het beide my seuns van geboorte versorg tuis tot hulle skool is.
  • Hulle by haar gebly as hulle siek was.
  • Sy het die seuns elke oggend ontbyt gegee asook hulle skool Lunchbox’s gepak
  • Cleaning: Vacuum and cleaning of a 3 bedroom house.
  • Laundry and ironing, window and curtain washing
  • Cooking: Sy het elke aand gekook. Het vir kook lesse ook gegaan. Disse was : Boboties, rys. Piesang slaai. Hoender disse. Gebakte vis. Tjops/tjips. Slaai. Spaghetti bologna. Elke dag familie disse maar baie lekker kos.
  • I can also read from recipes

 

Skills and Interests

  • Loves Children
  • Loves to cook
  • Friendly personality
  • Very good communication

 

Reference feedback:

According to the work references: Leann

Lizzie het by ons vir 10-jaar gewerk.

Sy is 100% lojaal en Betroubaar

Het beide my seuns van geboorte versorg tuis tot hulle skool toe is.

Hulle het by haar gebly as hulle siek was.

Sy het die seuns elke oggend ontbyt gegee asook hulle skool Lunchbox’s gepak.

Sy het elke aand gekook. Sy het vir kook lesse ook gegaan. Disse was die volgende : Boboties, rys. Piesang slaai. Hoender disse. Gebakte vis. Tjops/tjips. Slaai. Spaghetti bolognaise. Elke dag familie disse genaak en dit was baie lekker kos.

Lizzy se eerste take was die versorgings  en welstand van ons kinders, sy het ook huis skoongemaak,  wasgoed en gestryk, maar al die take is baie vir een mens.. ons het self somtyds hand bygesit om skoonmaak take te verlig.. belangrik was ons kinders.

Sy kon instruksie verstaan en uitvoer baie deeglik asook eie innitief het sy geen tekort van.

 

Rede hoekom ons haar moes laat gaan het…Ons het Kaap toe verhuis.

Ons mis haar elke dag, die kinders vra gereeld steeds uit oor Lizzy, sy het n inpak gemaak op die kinders en ons huishouding. Ons sal haar weer aanstel sou dit moontlik was, die Kaap is net te ver van haar eie familie en kon dit nie aan haar doen nie.

 

My vriendin het haar na haar tydperk by ons aangestel , en hulle het ook verhuis na die buiteland intussen.

Sys al n ware aanwins wees vir n gesin met babas en of kinders Lizzy is baie pasievol oor kinders.

 

Leave us a comment