harriet
0

Personal Information

  • Housekeeper Candidate: NR 26
  • Address: *** Polokong, Sebokeng
  • Birth date: 1967/12/16
  • ID Number: 671216 ******
  • Languages: Afrikaans, Home language: Tswana
  • Health: Excellent
  • Marital status: Married
  • Dependents: ages : 1 (32 Years)

 

 

 

Availability & Salary Requirement

  • Monday – Sunday, would like to go home every second weekend.
  • Live in
  • Salary R4500 per month

 

Education

  • Grade 7

 

 

Personal Nanny Experience, with own family baby

Baby is 3 weeks currently.

Looking after the baby in afternoons and over weekends

 

  • Bath the baby
  • Feed the baby
  • Cuddle the baby
  • Make baby asleep and feed baby every 3 – 4 hours
  • Message baby body.

 

Career History:

Housekeeper / Jessie / Vanderbijlpark

  • Period: 2015 – Current (when needed)
  • Position: Housekeeper
  • Working Hours: 1 Day a week (Saturdays when needed) Only until 14:00
  • Reason for termination: Still working
  • Salary: R250 p/d

 

Duties:

  • Cleaning:
    • Vacuum and cleaning of house
    • Laundry and ironing
    • Cleaning of stoop
  • Cooking for the kids
    • Pasta
    • Rice
    • Vegetables
    • Meat

 

Career History:

Housekeeper / Karen / Three Rivers

  • Period: 2004 – 2014
  • Position: Housekeeper, Cook
  • Working Hours: 5 Days a week (Live in)
  • Reason for termination: Relocate to Durban
  • Salary: R3000 p/m

 

Duties:

  • Cleaning:
    • Vacuum and cleaning of house
    • Laundry and ironing
    • Cleaning of stoop
  • Cooking
    • Pasta
    • Rice
    • Vegetables
    • Meat (Chicken, Beef roast)
    • Salads
    • Chips and noodles
    • Can also cook from recipes

 Child Minding

    • Look after the kids after school (6 & 9 Years)
    • Make sure they do their homework
    • Prepare them for school
    • Make lunch for them

 Care worker (6 months)

    • Look after ouma who had cancer
    • Give her a bath
    • Give food and medicine
    • Help her to wash and dry her hair
    • Dress her and change nappies

 

Career History:

Housekeeper / Ouma Martie / Meyerton

  • Period: 2017 – Current
  • Position: Housekeeper
  • Working Hours: Every Second Friday (Only until 12h:00)
  • Reason for termination: Still working (Looking for full time job)

Duties:

  • Cleaning:
    • Vacuum and cleaning of house
    • Ironing

 

 Skills and Interests

  • Loves reading
  • Friendly personality
  • Very good Afrikaans communication
  • Loves Cooking very much

 

Reference feedback:

According to the work references: Martie

 

Sy werk nou al 2jaar vir my. Sy kook ni vir my ni. Was ook ni wasgoed ni. Sy stryk net. Sy ni oprukkerig ni. Sy doen wat jy vra en kan ook uit haar eie dinge doen wanneer di tyd dit toe laat. My kinders reeds uit di huis. Net huis skoonmaak en stryk. Sy werk vinnig. Baie betroubaar. Sal niks vat ni. Sy is stiptelik, hang af van di vervoer. Sy is netjies op haarself. Skoon op haar higiene. Sal haar beslis aanbeveel. Sy is baie dae alleen by di huis. Alles op di plek waar dit hoort. Deure toe gesluit en alles.

 

According to the work references: Jessie

 

Sy het in 2015 by my begin werk,  Harriet is altyd stiptelik op tyd gewees en het in die 4 jaar slegs een keer ingbel vir siek toe sy n oog infeksie op gedoen het. Sy was altyd betyds op haar pos en het haar werk met ywer aangepak. Sy is nederig en pas haar maklik aan by haar omstandighede en werks omgewing.

Harriet het nooit geskroom om iets vir my te doen nie en het altyd inisiatief geneem en skoon gemaak waar dit nodig was. Sy het altyd respek vir haar toerusting en my eindom betoon. Sy werk teen n goeie spoed en jaag nie haar werk af nie maar draai ook nie onnodig nie

Sy het nie vir my gekook of kinders op gepas nie maar ek sou haar vertrou met my dogtertjie, sy was baie lief vir Harriet. Ek het nooit n kontrak met Harriet gesluit nie en weens finansieele moeilikheid het ek haar laat gaan. Ons het nog gereeld kontak en sy help my enige tyd wat ek haar benodig. Ek glo in my hart sy sal n aanwins vir enige huis houding wees.

According to the work references: Karen

 

Sy is baie lojaal, nederig en betroubaar. Sy is ‘n uitsekende werknemer met ‘n goeie spoed, glad nie stadig nie.

Sy kan eie initiatief neem. Sy het by ons huis gewerk vanaf 2004 tot 2012 en in ons besigheid van 2012 – nie seker wanneer sy daar klaar gemaak het nie aangesien ons die besigheid verkoop het en na Durban verhuis

Harriet kan baie lekker kos maak. Sy het ook na ons kinders omgesien in die tydperk wat sy vir ons gewerk het en het hulle net goed behandel. Hulle was baie lief vir haar!

 

Sy het na my ma omgesien toe sy kanker gehad het (op haar swakste was) Sy het haar opgepas en versorg toe ons by die werk was. Sy het gehelp met etes (voorberei en help voer) badtyd medikasie ge gee. Sy was baie  liefdevol teenoor my ma ek weet nie wat ek sou doen sonder Harriet nie.

 

Ek kan haar hoogs aanbeveel!

 

 

Leave us a comment