Personal Information
Availability & Salary Requirement
Education
Career History:
Childminder, Housekeeper / Nel Family / Meyerton
Duties:
Skills and Interests
Reference feedback:
According to the work references: Nel Family
Sy het 6jaar vir my gewerk ek het pretoria
einde laas jaar getrek.Sy is baie baie betroubaar,baie vriendelik.Sy verstaan
en praat afrikaans baie goed.Sy kan eie innisiatief gebruik en kan kos maak😁.
Selina is baie, baie betroubaar – ons het oor
naweke vir haar die sleutel gelos om self in en uit te gaan indien dit nodig
was. My kinders was vreeslik erg oor haar gewees, sy het net ‘n slag met
kinders.
Sy het ‘n baie spontane persoonlikheid en is
altyd vriendelik. Selina is baie veiligheids bewus – sy sal haarself toesluit
en vir niemand oopmaak nie. Sy sal ook nie uit die huis uit eet nie – sy bring
haar eie lunch saam, tensy ek vir haar se daar is kos wat oorgebly het sy kan
dit vat. Nooit ooit het daar enige iets weggeraak in ons huis nie. Sy kan eie
inititatief neem wanneer dit by skoonmaak kom, bv. As die ligskakelaars vuil is
of die deurkosyne vol hand merkies is, sal sy dit altyd afvee. Ek hoef nie vir
haar te se om dit te doen nie.