Luzaan
0

Personal Information

Au pair Candidate:      LU**003

ID:                                   010619***

Address:                         Sasolburg

Date of Birth:                 2001-06-19

Marital status:               Single

Languages:                     Afrikaans/English

Religion:                         Christian

Health:                            Excellent

 

 

Availability & Salary Requirement

Monday – Friday: Time from:  08H00 – 17H00

Salary:                                            Negotiable

Education

Driver’s license:                Code B (08)

Own Vehicle:                     No Vehicle

Senior Certificate             Grade 12

Student:                              NO

Tertiary Education:          NONE

 

My Motivation

 

EK WIL GRAAG AU PAIR TERWYL EK INTERIOR DESIGN STUDEER

EK IS VRIENDELIK, HARDWERKEND EN BAIE LIEF VIR KINDERS.  EK HET ‘N POSITIEWE HOUDING TEENOOR ANDER AND KAN GOED WERK ONDER DRUK.  GEEN WERK IS TE VEEL MOEITE VIR MY NIE.

EK GENIET DIT BAIE OM MET KINDERS TE WERK.  EK HOU DAARVAN OM HULLE TE HELP OM TE GROEI IN WAT HULLE DOEN EN HULLE AAN TE MOEDIG OM ALS WAT HULLE DOEN TE DOEN TOT DIE BESTE VAN HULLE VERMOE.

ENIGE OUDERDOM KAN EK MEE WERK. KINDERS HOU BAIE VAN MY.

EK KAN DRUK GOED HANTEER.  SWAK PUNT:  EK HOU DAARVAN OM TE SE PRESIES HOE EK OOR IETS VOEL.

DIT MAAK MY GELUKKIG OM ANDER GELUKKIG TE SIEN.  DIT MAAK MY ONGELUKKIG AS IEMAND ONREGVERDIG IS OF IEMAND ANDER ONREGVERDIG BEHANDEL.

 

Career History:

Private Household (Family or friends Children)

Period:                        2016 to 2019                  

Position:                     Childminder (Friends Children)                                  

Working Hours:       Flexible Hours

         

Age of the children:         Between 2 and 13 years old

Reason for leaving:          Only on school holidays and weekends.

 

Duties:                           

  •  Preparing food and drinks for them
  • Baking cake for them
  • Clean diapers
  • Bath them when visiting in the evening.
  • Entertain the children by playing with them or by keeping them busy with educational toys like colouring books, making of bead bangles, reading books to them, playing cards with them.

 Roetine daagliks:

Hulle moet hulle daaglikse eet rotine volg soos ek gee vir hulle oggend ete en middig ete en soms as hulle nog by my is aandete ook

Tussen in daardie etes laat ek hulle as hulle honger is soos my help koekies bak om aan te pesel. Ek gee vir hulle aktiwiteite om te doen soos in kleur of pop speel of tv kyk of ek speel juffrou juffrou saam hulle😂. Dan gee ek vir hulle sommetjies om te doen.

Ek hou m fyn ogie op hulle om seker te maak hulle bly veilig of kry nie seer nie. Ek hou van geselsies met hulle oor dit wat hulle wil praat.

Hulle speel gewoonlik met my klein hindjie of ons gaan lê buite bietjie onder die boom of speel touchers.

As hulle vuil is maak ek hulle skoon of help hulle bad as hulle nie self kan nie. Ens

Ek moes al doeke ruil en ook sorg dat medikasie geneem word soos dit moss

 

Skills and Interests:

Baking: I LOVE TO BAKE ANYTHING. ESPECIALLY CAKES.

Cooking:  I LOVE TO MAKE BIG MEALS FOR MY FAMILY AND TRY OUT DIFFERENT NEW DISHES

Hobbies: GOING TO MOVIES, LISTEN TO MUSIC, WATCHING TV

Examples: GOING TO MOVIES, LISTEN TO MUSIC, WATCHING TV

  

Lu** 003  is comfortable with the following duties that might be expected of her:

  • Transportation of kids:
  •  Meal Preparations for the kids:
  •  Light Shopping when needed for the family:
  •  School homework, tasks and exam preparations assist:
  •  Tidying around the kids:
  •  Packing and getting kids organized for next day.
  •  Bathing or get kids ready for bath.
  •  Fed the animals
  •  Willing to attend a birthday party of the kid on a Saturday.
  •  Sleep over once in a while when needed.
  •  Work on a weekend when need arise.
  •  If Kids laundry was not part of your duties for a view months and the family needs your help cause their domestic is of sick, will you be willing to assist.

Leave us a comment