Dane Pic
0

Personal Information

  • Au pair Candidate:                           Dun001 ***
  • ID:                                                          010202***
  • Address:                                              ***Vanderbijlpark
  • Date of Birth:                                     2 February 2001
  • Marital status:                                   Single
  • Languages:                                         Afrikaans, English
  • Religion:                                               Christian
  • Health:                                                 Excellent

Availability & Salary Requirement

Monday – Friday: Time from:  Full Time from 13:00- 18:00

Salary:                    (Negotiable)

Education

  • Driver’s license:                Code B (08)
  • Own Vehicle:                     Kia Picanto 2011
  • Senior Certificate             Grade 12 (Busy 2019 )Driehoekskool
  • Student:                              Unisa 2020
  • Tertiary Education:            Enrol 2020

My Motivation

  • Ek wil my graad in onderwys kry deur by Unisa aanlyn te studeer.
  • Ek wil n Au pair wees want hulle kinders sal vir my ‘n prioriteit wees en ek sal hulle menswees help ontwikkel

Hoekom is jy lief vir kinders?

Ek is baie lief vir kinders en sal my passie saam met hulle wil uitleef om die beste vir die kinders te gee

Met watter ouderdom kinders sal jy mee gemaklik wees?

5-13 jariges (laerskool)

Wat is jou sterk punte en jou swak punte ?

  • Sterkpunte – ek hou by my beginsels en glo aan geregtigheid
  • Wat maak jou gelukkig en ongelukkig
  • Gelukkig – wanneer ander mense gelukkig is
  • Ongelukkig – Enige soort mishandeling en die onderdrukking van regte om voluit te lewe

My Au pair idee beplanning met laerskool kinders

  • My roetine met die graad R en graad 3 seuntjie sal wees, ons dag sal begin ek sal hulle gaan haal by die skool, ons gaan huistoe gaan gemaklike klere aantrek, sal aan hulle middag ete voorsien, dan sale k dat hulle hul huiswerk uithaal wat gedoen moet word vir die volgende dag. Of wat gedoen word in die week byvoorbeeld take.
  • Ek sal bystand lewer, maar ek voel persoonlik dat die kinders toesprake en opsomming en take sover moontlik as wat hulle kan, maar as hulle sukkel met iets is ek daar vir hulp.
  • Maar dit gaan hulle moet leer om ook om onafhanklikheid aan te leer byvoorbeeld, veral met die graad 3 seuntjie wat graad 4 se werk baie meer gaan raak.
  • So ek sal beslis my bystand kan lewer.
  • Met wiskunde probleme sal ek hulle dit laat doen en my bystand gee en ook leer om nie opgee op n som nie en ook moet aanhou.
  • Met toesprake voel ek dat hulle self n opsomming of rofwerk moet doen oor die toespraak en dan kan ek my insette lewer ook om te help wat in n toespraak mag wees en nie mag wees nie.
  • Ek sal nie persoonlik hulle huiswerk en take self doen nie net my insette gee so ver as wat ek kan.
  • NA huiswerk sal ek saam hulle buite gaan speel.
  • Ek kan onthou in graad 3 is baie uitdagend veral as graad 4 kom so ek sal ook al my metodes gebruik wat ek op laerskool gebruik het om die kinders te leer.

Career History:

Private Household ***Sunday School Vanderbijlpark

  • Period:                                 2019
  • Position:                              Assistant
  • Working Hours:
  • Age of the children:       Between 5 and 6 years of age

Duties:

  • Babysit the children
  • Help them with all kind of activities
  • Paint, draw, play
  • Will teach them Sundays school lessons according to the curriculum that was given.

Skills and Interests:

Baking:

Ek hou van basiese goed bak soos skons, muffins en koek bak

Cooking:

Basiese kos bv rys, vleis, aartappels en groente, maar ook pasta, hoender en slaai

Hobbies:

  • Ek hou van lees enige iets van John Green tot by modegiere
  • Oefening is ook iets wat ek gereeld doen

Examples:

Hokkie, Sokker en gereeld stap of draf

Dun 001  is comfortable with the following duties that might be expected of her:

  • Transportation of kids:
  • Meal Preparations for the kids:
  • Light Shopping when needed for the family:
  • School homework, tasks and exam preparations assist:
  • Tidying around the kids:
  • Cleaning children’s shoes.
  • Packing and getting kids organized for next day.
  • Bathing or get kids ready for bath.
  • Fed the animals
  • Walk the animals
  • Willing to attend a birthday party of the kid on a Saturday.
  • Work on a weekend when need arise.
  • If Kids laundry was not part of your duties for a view months and the family needs your help cause their domestic is of sick, will you be willing to assist, yes while they need assistants.

Leave us a comment