0

Personal Information

  • Housekeeper Candidate: Vivian
  • Address:       Ironside (Vereeniging)
  • Birthdate:   1981/10/21
  • ID Number: 811021 ****
  • Languages: English                                  Home language:  Sotho
  • Health: Good
  • Marital status: Single
  • Dependents: 2          ages : 10 & 15 Years

Availability & Salary Requirement

  • Monday – Friday
  • Travel to work daily
  • Salary:  R 3,000

Education

  • Grade 12

Career History:

Housekeeper / Swanepoel Family / Meyerton (Now in Heidelberg)

  • Period: 7 Years
  • Position:  Housekeeper
  • Working Hours: 3 Days per week
  • Reason for termination: Employer relocated to Heidelberg

Duties:

  • Cleaning
    • General cleaning of the house
    • Laundry and ironing
    • Window & Curtain washing

Career History:

Housekeeper / Kotze Family / Meyerton

  • Period: 1 Year (2019 – 2020)
  • Position:  Housekeeper
  • Working Hours: 2 Days per week (Tuesdays & Fridays)
  • Reason for termination: Financial reasons due to COVID-19

Duties:

  • Cleaning
    • General cleaning of the house
    • Laundry and ironing
    • Packing of cupboards

Skills and Interests

  • Friendly personality
  • Very good English communication
  • Loyal and hard worker

Reference feedback:

According to the work references: Swanepoel Family (Reference Confirmed)

Vivian was baie lojaal aan haar werksure gewees. Sy is ‘n nederige persoon en betroubaar, daar het nooit iets weggeraak nie. Sy werk teen ‘n redelike spoed, werk goed en kan eie initiatief neem. Haar prligte was skoon maak, wasgoed was en stryk.

Ek is ‘n baie netjiese persoon, erg op netheid – sy het altyd die huis netjies skoon gemaak. In die begin het sy 5 dae ‘n week gewerk, toe later net 3 dae nadat my dogter uit die huis uit is. Sy het vir ons so 7 – 9 jaar vir my gewerk (kan nie meer presies onthou hoe lank nie), ons het verhuis daarom werk sy nie meer vir ons nie. Enige iemand kan my skakel om verdere inligting oor Vivian te kry. Ek beveel haar aan met ‘n goeie hart.

According to the work references: Kotze Family (Reference Confirmed)

Hi. Ek kan met eerlikheid haar as n goeie hardwerkende persoon verwys na enige iemand.  Sy vat eie innitiatief – sy sal bv vir my vra of sy die gordyne kan was, sy sien dit is vuil.  Sy het nooit gekla of geweier om enige opdrag uit te voer nie.  Sy was nooit laat nie. Sy is eerlik en lojaal, daar het nooit enige iets weggeraak nie. Sy het nie kos gemaak by my nie maar wel na kinders gekyk wanneer nodig.  Sy het basies huis skoon gemaak, wasgoed gewas en stryk en kaste reggepak. Sy werk teen ‘n redelike vinnige spoed en kom deur haar dag se werk. Sy was n jaar by my en 9 jaar by die vroutjie by wie ek haar oorgevat het. Ek moes haar laat gaan omdat my man se salaris gesny is met Lockdown en ek geen ander inkomste gehad het om haar te kan bekostig nie.   Sy was nooit oprukkerig of buierig nie en het vinnig en fliks gewerk. Sy sal beslis n aanwins wees.

Leave us a comment